Vreemde Wit Lig – Pretoria

Time and date: 5 December 2015 at 9 PM
Place: Silverton, Pretoria
Submitted by: Franci Keogh

Report:
Die 5 de Desember omtrent 9 uur die aand het ek n baie vinnig bewegende lig gesien deur die lig gaan. Dit was n groot wit lig. Wat amper soos n gloeilamp gelyk het. Het enige iemand anders dit gesien? Ek woon in Silverton Pretoria.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *