Satelliet?

Time and date: 16 March 2014 at 20:30 PM
Place: Randfontein, Gauteng
Submitted by: Tony en Marietha Albasini

Report:
Sondagaand, 16 Maart 2014, omtrent 20H30 het ons buite gesit en die naglug bekyk. Ons soek gewoonlik vir satelliete. Daar het ligte in ‘n V-vorm oorgekom, baie vinnig en redelik hoog, maar ons kon dit duidelik sien vir omtrent 10 sekondes. Dit het baie vinnig beweeg en geen geluid gemaak nie.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *