Oval-shaped Orange Objects in Simonstown

Place: Simonstown, Western Cape
Time and date: 20 April 2013 at 10h04
Submitted by: Johan

Report:
On 20 April 2013 at 10h04 my wife and I saw two clear egg/oval-shaped bright orange objects from our stoep. One of them moved from the East to the West and at times it stood stationary and then just disappeared.

The other one appeared while the previous one was still visible. It also moved from the east, stood stationary at 70 degrees and then moved in a northern direction and disappeared.

I would like to know if anyone else saw this?

Original report:
Ek en my vrou het Saterdag aand 20 April 2013 om 10h04 twee duidelike eiervormige/ovaal helder oranje voorwerpe gesien vanaf ons stoep. Die een het van n oostelike rigting beweeg na wes en met tye stilgestaan en toe net verdwyn. Die ander een het verskyn terwyl die vorige een nog sigbaar was, ook vanaf ooste beweeg, stilgestaan ongeveer teen 70 grade en toe beweeg in n noordelike rigting en skielik verdwyn. Wil graag weet of nog mense dit waargeneem het?? Ons bly in Simonstad.

One thought on “Oval-shaped Orange Objects in Simonstown

  1. Yes, ek en my vrou het omtrent die selfde ding gesien. Ons is al 2 stunned en weet nou verseker dat daar iets aan die gang is, maar wat doen mens tog daaraan? Ek en my vrou het vir 20min gesit en kyk van ons stoep af hoe groot ovaal voorwerpe vanuit ‘n wolk af na die stad beweeg en weer terug. Daar was in totaal 8 en hul het 2-2 saam beweeg. Ek het nou al my huiswerk goed gedoen en dink daar is in die Wes-Kaapse kus ‘n “Alien” basis onder die see, dit is al manier wat mens die 100de UFO sightings oor die kus en naby die suidwes kaap kus kan verduidelik.

    Groete
    Donovan en Paula

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *