Oblong Object – Kakamas

Time and date: 27 January 2014 at 05:24
Place: Kakamas, Northern Cape
Submitted by: Seun Dippenaar

Report:
Op 27 Januarie 2014 om 05:24, ongeveer 30km buite Kakamas, op Loeriesfontein pad, onbekende voorwerp waargeneem vanuit swaarvoertuig trok. Dit was langwerpig, ongeveer 4m breed en 12m lank. Die vorm het gelyk soos n blink spieël en aan die onderkant soos een groot skynende wit lig.
Die voorwerp het skielik verskyn en het gelyk asof dit land tussen die berge. Die hele proses het n paar sekondes geduur. Blits vinnig. Vantevore het ek en mede werkers op dieselfde pad ronde vlieënde voorwerpe gesien met somtyds blink en somtyds geel skynsels.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *